2 Bed House in Modimolle

2 2 2 451 m² 180

Baie gerieflike huis te koop in aftreeoord in Modimolle

Hierdie voltitel huis, met geen maandelikse heffing nie is ideaal vir toesluit-en-ry. Geskik vir persone 50 plus sonder afhanliklikes, dit is dierevriendelik.

Die huis bied:

2 slaapkamers met baie ingeboude kaste

2 badkamers

''n 3 de vertrek word as werkskamer gebruik maak kan ook dien as slaapkamer

Afsonderlike waskamer

Die kombuis beskik oor pragtige kiaat kaste en vloei mooi ineen met die oopplan sit en eetkamer.

Daar is ''n noordekant stoep met braaipit - privaat met netjies versorgde klein agtertuin.

Aan die suidekant is ''n stoep wat uitkyk op ''n lowergroen secret garden onder skadunet. Weereens private area met rustige atmosfeer

Verder is daar ''n 3kw inverter, met 6 x 200Ah batterye en 4x sonpanele wat voortdurende elektrisiteit verseker. Sowel as ''n 2200 liter water tenk met drukpomp. Ook ingesluit is 18lt gas geyser met 150l elektriese geyser.

Voor die enkelmotorhuis is 6x6 m afdak vir ekstra voertuie

Kom kyk gerus na hierdie netjiese, gerieflike en private aftreehuis in Modimolle, weg van stadsrumoer en verkeer, in ''n veilige bosveldsomgewing

Property details

  • Listing number T4626703
  • Property type House
  • Erf size 451 m²
  • Floor size 180 m²
  • Rates and taxes R 900

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 2
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 1
  • Covered Parkings 2
  • Pet Friendly
  • Patio
  • Study

Photo gallery

>