Twee slaapkamer Meenthuis te koop in Naboomspruit
Pragtige Meenthuis/Townhouse te koop. Hierdie is ''n Deeltitel eiendom en word bestuur deur ''n Beheerliggaam. Die maandelikse heffings sluit in U geboue versekering en die buite instandhouding van die eiendom en van die kompleks en tuine versorg een maal per week.
Hierdie huis is perfek vir Enkel persone, Bejaardes en Beginners.
Die huis is netjies en skoon en word baie goed instand gehou.
Hier is twee slaap kamers en een badkamer. Linne kas. Pragtige kombuis, Gesellige voorstoep en ''n lekker buite kuier area. Ruim agter stoep. Enkel motorhuis met waskamer geriewe in. Ingesluit is die watertank en druk pomp. Die vloer teëls is baie netjies en daar is ekstra teëls wat die eienaar vir die Koper sal los. Kom kyk gerus,
Kom kyk gerus die kompleks is in ''n veilige area van die dorp..
Kontak my enige tyd vir ''n afspraak.
Game farms for sale in South Africa, Game Farms, Ranches, Farms for Sale, Big 5 Reserves, Guest House For sale, Property Practitioner, Real Estate, Houses for sale, farms for sale, Property for sale in South Africa, Plase te koop, Wildpslaas te koop, jag