Land Area 468 ha
Rates R 3200
Swartruggens / Groot Marico
Bees / Wild en Algemene boerdery Plaas, Groot 460 Ha Prys 5 250 000. Verband beskikbaar aan Goedgekeurde Koper, plaas binne 30 dae beskikbaar vir okkupasie, albei kante toegang van N4, Goeie oorwinterings weiding Gemengde Somer en winterweiding, Groot verskeiding groot inheemse bome. Golwende Natuur, met mooi uitsigte oor bosveld, Verdeel in Kampe, 3 Boorgate, Fontein Lopend vir groot deel van jaar, 2 x Vee Hanterings geriewe - Ou plaas Woonhuis, Skuur. Hier is jou kans om jou eie plaas te ontwikkel.