Land Area 85 ha
Rates R 2500
RUSTENBURG : Plaas met baie moontlikhede belegging vir die toekoms groot 85 Ha, Sentraal vanaf Rustenburg 10 Km, grens aan die N4, Twee titelaktes, N4 Verdeel die eiendom. Baie mooi natuur randjie . Groot bome verskeidenheid inheemse bome. Beskik oor ''n netjiese 3 slaapkamer woonhuis . Groot 300 m met dubbel geriewe siersteen en teël dak. Woonhuis teen die Randjie onsigbaar vanaf die paaie. Hier is rustigheid in die natuur . Beskik oor groot tuin uitleg enigste in sy soort en onvervangbaar met soort geskiedenis en antike waarde , Boorgat met voldoende water, 2 werkers huise, plus geriewe.
Key Property Features
2
Bathrooms
3
Bedrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
2
Garages
1
Lounges
✔
Access Gate
✔
Borehole
✔
BIC
✔
Entrance Hall
✔
Family Tv Room
✔
Fenced
✔
Guest Toilet
✔
Kitchen
✔
Staff Quarters