Back
Menu
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 1
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 2
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 3
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 4
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 5
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 6
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 7
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 8
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 9
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 10
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 11
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 12
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 13
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 14
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 15
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 16
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 17
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 18
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 19
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 20
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 21
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 22
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 23
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 24
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 25
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 26
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 27
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 28
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 29
3915 ha Farm in Groblershoop photo number 30

3915 ha Farm in Groblershoop

R 8 800 000

Land Area 3915 ha

Binne veeplaas geleë in die Groen Kalahari met sagte rooi grond en harde bossie veld, Kameeldoring en Witgat bome. Verskeie kampe almal met water toegerus. Ideaal geskik vir bees, skaap, boerbokke, wild en eko-toerisme. Die infrastruktuur is goed. Verbeteringe soos onder andere n moderne ruim onthalers woonhuis. Arbeidershuise. Sonkrag. Die volgende wild kom ook voor op die plaas: springbokke, gemsbokke en trek kudus asook vele klein wild en vlakvarke.

Die plaas is ? instap-en-boer plaas. Wat die boerdery betref, word hier lekker en maklik geboer, Hier is voerkrale, werkskrale en opvangs krale by die vee poste aangebring wat die kleinvee opvang maklik maak. Genoeg krale is beskikbaar om te roteer, en verskillende groepe by mekaar te sit.

By die huis is daar kampies, waar die ooie met lammers gedurende lamtyd in gesit word en gevoer word tot speentyd. Wanneer die ooie weer uit gaan veld toe, kan die lammers in die kraal agter bly. Hier is vele kampies om die diere te sorteer, asook n drukgang en laaibank.

Op die plaas word met bees, skaap en bok geboer, en is hier dus goeie werkskrale en laaibanke daarvoor beskikbaar.

Op die plaaswerf is daar ook nog verder hokke waar die hoenders, kapokkies en duiwe aangehou word.

Hier word lekker en gerieflik gebly. By die huis op die werf is die lekkerste plaas swemdam, waar jy heerlik kan afspoel en afkoel na die dag se werk.

Die groente tuin is met skadu net oorgetrek en daar word geplant net waarvoor daar lus voor is, van n aarbei tot n mielie. Met die net word ook die vlieende gaste darem redelik beheer.

Nader na die huis se kant toe is heelwat heerlike vrugte, sitrus en neut bome, soos vye, granaat, perske, appelkoos, lemoen, suurlemoen, en pekanneut bome.

Die ruim spasie in die huis is baie gerieflik. Die kombuis, eetkamer, en sitkamer is n gesellige oop plan, met die lapa en binne braai area net by die kombuis uit. Wanneer daar hier kos gemaak gaan word, gaan geen geselligheid en lekker kuier gemis hoef te word nie almal is heeltyd deel van die geselskap.

Die kamers is net so ruim met goeie kaste en omtrent spasie vir alles. Die badkamers is pragtig met n bad en stort.

Wat die plaas uniek maak is die volgende: dit is ? binne plaas, met geen publieke of ander toegang roetes nie, die plaas boer lekker en maklik, weiding is beskikbaar soos op die fotos sigbaar is, voldoende water, die hekke, binne drade en grens drade is in werkende toestand. Sommige binne kampe is jakkalsproef omhein of geëlektrifiseer. Goeie infrastruktuur soos ? pyp beeskraal kompleks met laaibank, drukgang en kopklem, krale vir kleinvee rondom die opstal. Gehalte verbeteringe soos die sinkstoor en gerieflike opstal met verskeidenheid buitegeboue.

Die plaas is opgedeel in 9 kampe, elkeen met suipings.

8 Boorgate

6 Windpompe

2 Sonpompe

5 Damme

2 Grond damme

Veldkrale

Pypkraalkompleks met krale wat 100 bees kan huisves

Drukgang, kopklem, laaibank vir ''n vragmotor asook ''n beeswaentjie, sinkhuis om beeslek in te stoor, en suipings punt.

Afdakke

Sinkstoor

Arbeidershuise

Markte en koperasies is so 20 km van die plaas geleë.

Habitat:

Drakrag: GVE 26ha per GV, KVE 4.7 ha per KV,

Veld tipes: 30% Kalahari Sandveld sonder duine, 70% Hardeveld van Kalahari, en die Oranjerivier gebroke veld

Topografie: Die hoogste punt is 1200 meter en die laagste punt is omtrent 980 meter.

Klimaat: Die gemiddelde maandelikse maksimum en minimum temperature is sowat 42C en 4.0C vir Desember en Julie respektiewelik.

Reënval: Die langtermyn gemiddelde reënval per jaar is 200mm.

Water: Ondergronds, Reënval,

Ongediertes: Jakkals, Rooikat,

Bome: Kameeldoring, Lemoendoring, Witgat

Struike: Swarthaak, Brosdoring,

Klimaks Gras: Bloubuffelsgras, Ghagras, Langbeenboesmangras, Kortbeenboesmangras, Rondompol

Sub-Klimaks Gras: Blinkaarboesmangras,

Belangrike Nota:

Alhoewel alle voorsorg getref is om die inligting korrek aan te teken, kan daar natuurlik die

moontlikheid bestaan dat iets wel nie heel korrek aangeteken is nie weens ? misverstand of

onduidelike weergawe aan die agent. Daarom word u versoek om u self met die inligting te vereenselwig om sodoende moontlike onskuldige foute te vermy. Geen verantwoordelikheid sal deur die agent aanvaar word vir inligting wat tot misverstande en onskuldige foute lei, in die voorafgaande, of a.g.v die voorafgaande inligting nie.

Read More

Contact Agent

Need a home loan?