Back
Menu
5394 ha Farm in Vosburg photo number 1
5394 ha Farm in Vosburg photo number 2
5394 ha Farm in Vosburg photo number 3
5394 ha Farm in Vosburg photo number 4
5394 ha Farm in Vosburg photo number 5
5394 ha Farm in Vosburg photo number 6
5394 ha Farm in Vosburg photo number 7
5394 ha Farm in Vosburg photo number 8
5394 ha Farm in Vosburg photo number 9

5394 ha Farm in Vosburg

R 11 550 000

4 Beds
3 Baths
2 Garages
Land Area 5394 ha

Die 5394-hektaar plaas spog met baie goeie veldbedekking, agv goeie bestuur en konserwatiewe beweidingsmetodes tydens die voorafgaande jare.

Dit is gelee ongeveer 40-km vanaf Vosburg en 65-km vanaf Carnarvon, in die Westelike Karoo.

Die natuurlike weiding het uitstekende veldbedekking bestaande uit groot verskeidenheid vreetbare Karoo-bossies en -struike, waaronder die Karoobos, Ganna, Perdekaroo, Skilpadkaroo, Kapokbos en groot areas is bedek met lang- en kortbeen Boesmangras.

Die topografie bestaan uit uitstekende natstoot leegtes, rante en gedeeltelike bergveld met goeie voorskootveld.

Die gemiddelde jaarlikse reenval van 250mm kom hoofsaak voor gedurende somer en herfs. Die droe warm klimaat met koue winters en warm somers is baie gesonde toestande en dra by tot min veesiektes en tot die produksie van hoe kwaliteit vleis en wol.

Die amptelike drakrag wissel van 1:28 tot 1:30 GVE/hektaar en derhalwe kan daar met gemak met 1,155 kleinvee eenhede geboer word.

Die boedery infrastruktuur bestaan uit 16 weikampe en elke kamp is voorsien van een of meer veesuipings. Die grootste gedeelte van die plaas is jakkalsproef omhein.

Water word voorsien vanaf 9 windpompe asook n sonpomp. Daar is sterk ondergrondse water wat ook die geleentheid skep vir besproeiingsmoontlikhede.

Die woonhuis kort baie aandag. Dit bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, TV-kamer, sitkamer en kombuis. Die twee rondawels het ook badkamers en daar is ook n sogenaamde jagtershuis en 2 arbeidershuise. Daar is ook n groot stoor en werkskamer.

Lewendehawe bestaan uit 450 Dorper- en kruisrasooie asook teelramme wat ingesluit by die prys van die lopende saak.

Die verkoper is n geregistreerde BTW ondernemer en daarom word die plaas met lewendehawe aangebied as n lopende saak teen R11,550,000.00 BTW teen 0% uitgesluit.

Neem ook kennis dat n aangrensende 1967-hektaar plaas ook te koop is. Indien dit ook bygekoop word en as n eenheid geboer word, sal dit n groter ekonomies lewensvatbare eenheid vorm.

Read More

Key Property Features

3
Bathrooms
4
Bedrooms
2
Covered Parkings
1
Dining Areas
2
Garages
1
Lounges
Pet Friendly
Security Post
Staff Quarters

Contact Agent

Need a home loan?

5394 ha Farm in Vosburg photo number 1
5394 ha Farm in Vosburg photo number 2
5394 ha Farm in Vosburg photo number 3
5394 ha Farm in Vosburg photo number 4
5394 ha Farm in Vosburg photo number 5
5394 ha Farm in Vosburg photo number 6
5394 ha Farm in Vosburg photo number 7
5394 ha Farm in Vosburg photo number 8
5394 ha Farm in Vosburg photo number 9