Floor Area 200 m²
Land Area 1497 ha
Baie goeie vee plaas ongeveer 30 km suid van Reivilo en 50 km noord-wes van Koopmansfontein. Weiding in 'n uitstekende toestand as gevolg van nougesette navolging van beproefde weiveld strategie. Opgedeel in verskeie kampe, elk met eie suiping. Volop water, damme, windpompe en Eskom krag. BTW nul-koers transaksie in die vooruitsig gestel. Goeie woonhuis, met buitegeboue en netjiese tuin.