GEDEELDE MANDAAT
Ons verwelkom u graag by hierdie droom huis geleƫ in die gewilde en veilige Kraaibosch Country Estate.
Hierdie leefstyl ontwikkeling is naby die beste skole, Garden Route Mall en Victoriabaai . Toegang tot ander geriewe en versorgings fasiliteite maak hierdie woonplek ''n 10 uit 10 keuse...
Ons wys jou graag...
Key Property Features
3
Bedrooms
3.5
Bathrooms
2
Garages
✔
Garden
✔
Kitchen
✔
Pantry
✔
Scullery
✔
Security Post
✔
Study