Land Area 1186 m²
Goedgeleë Erf in Groot Brakrivier
Die erf is te koop met hierdie praguitsig, asook met n stel goedgekeurde planne. Alle dienste is reeds aangel.
Kom bou jou huis hier in die pragtige tuinroete met sy uitstekende munisipale dienste.