Offer Pending
Land Area 525 m²
Rates R 100
Geleë tussen pragtige, waardevolle eiendomme.
Die erf is 515 vkm groot en die bou van ''n drie verdieping woning is n moontlikheid op dié erf.
Onbelemmerde see uitsig, uitsig oor Diasstrand en die Langeberge.
Hierdie erf is geprys om vinnig te verkoop!
Kontak my vandag om teleurstelling te voorkom.