Listing no longer availble
This listing is no longer available for sale. View similar
properties in Rayton.
close
Share Image Gallery
To share the image gallery from our website, please use the link below.
select link
Property Details
|
|
- 2 bathrooms
- 1 dining areas
|
|
Property Description
Hierdie is 'n ruim leefhuis met genoeg spasie.
Die kombuis het staal kassies en daar is 'n luik na die eetkamer. Indien 'n gat in die muur gebreek word, kan dit met relatief min moeite in 'n oopplan kombuis en leefarea omskep word.
Behalwe vir die enkel motorhuis, is daar 'n dubbel afdak vir nog twee motors.
Daar is ook nog 'n woonstel op die erf. Benut dit vir oupa en ouma of verhuur dit vir 'n ekstra inkomste. Die woonstel het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuis. Daar is nog 'n leë vertrek wat benut kan word.
In die groot tuin buite, is 'n gesellige stewige grasdak lapa vir die heerlike somersdae.
Daar is ook stewig geboude duiwehokke wat waarskynlik ook vir ander voëls gebruik kan word.
This listing has been
viewed 0 times in the
last 30 days.
Points of Interest
near
RAYTON, 66 Oakley Street
radius