AVAILABLE:1 June 2024
2 Bed House in Montana Tuine
R 9 200 Deposit R 9 200
2 Beds
1 Baths
Floor Area 78 m²
Die eenheid is ideaal gelee in die gewilde Bougainvilla aftreeoord in Montana-Tuine. Die eenheid is kompleet met 2 slk, 1 badk, Afdak vir u motor, Oopplan sit/eetkamert, heerlike stoep met afdak en klein tuin.
Die oord bied die volgende fasliteite:
24 uur sekuriteit
Sorgsentrum, Kliniek en doktersbesoeke
Bussie na die winkels
Skoonheidsalon
Haarsalon
Eetsaal / gemeenskapsaal
Koffiekroeg
en vele meer
Key Property Features
2
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Covered Parkings
1
Dining Areas
1
Lounges
✔
Patio
✔
Pet Friendly
✔
Security Post