AVAILABLE NOW
3 Bed House in Wilkoppies
R 12 500 Deposit R 12 500
3 Beds
2 Baths
2 Garages
Moderne 3 slaapkamer meenthuis in veilige mooi kompleks. Ruim kamers en het mooi badkamers .Elke kamer het sy eie ingeboude kaste.
Kombuis met houtkaste plek vir jou dubbel deur vrieskas. Leefarea geskik vir jou hoekeenheid. Ingeboude braaier en netjiese tuin.
Dubbel motorhuis.
Koop krag en water extra. N intrek en bly meenthuis
Key Property Features
3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
En-suite
2
Garages
1
Lounges