800 m² Land available in Aston Bay

800 m²

This is a very nice and clean stand. It is almost level. You could get a good view with the right house. Aston Bay is a quiet sea town

adjacent to Jeffreys Bay. The main road Dolphin Drive is close by to get easy access to Jeffreys Bay and Paradise Beach. The

shopping centre is close by.

Aston Baai is regtig onderskat as n rustige strand dorp. Die strande is naby en is maklik bereikbaar waar jy ook al woon. Die

strande is mooi en skoon. Hengel is gesog. Die gleuwe tussen die rotsformasies in die see bied goeie hengel plek. Paradys strand

aangrensend bied ook goeie hengel plekke.

Jeffreysbaai aangensend bied al die nodige winkels wat jy kan aan dink. Jy is naby Humansdorp, St Francis baai en Cape St Francis.

Tsitsikamma met sy mooi woude is nie ver nie. Baviaanskloof is n klipgooi ver. Kortom hierdie is n baie mooi omgewing.

Kom woon en geniet dit hier. Aston beskik seker oor een van die beste buurtwagte. Hier is jy so veilig as kan kom.

Kom geniet dit saam met ons.

Property details

  • Listing number T3557907
  • Property type Residential Land
  • Erf size 800 m²

Photo gallery

>