2 Bed Townhouse in Universitas

2 2 1 200 m² 113

Ouer as 50 jaar en op soek na ''n ruim, rustige blyplek?

Hierdie twee-slaapkamer, twee-badkamer meenthuis in die middel van Stellenryk Aftreeoord, Universitas, Bloemfontein, is stapafstand van die Mudplein-inkopiesentrum, ''n NG-kerk en hospitale.

Twee Jo-Jo tanks voorsien besproeingswater aan die pragtige voortuin. Behalwe vir ruim leefarea, wat uitloop op ''n leuvre-bedekte voorstoep, is daar ook agter die huis ''n onderdak onthaalarea of privaat leeskamer. Geen tekort aan pakplek in hierdie eenheid.

Die motorhuis het ''n deur na die huis en ''n elektriese deur. Voor die motorhuis is ''n onderdakparkering vir gaste, of ''n tweede motor.

Twee klein honde word toegelaat met skriftelike toestemming van die beheerliggaam.

Voorafbetaal-elektrisiteitsmeter. Komplek het solar-panele, wat baie krag bespaar.

Property details

  • Listing number T4579278
  • Property type Townhouse
  • Erf size 200 m²
  • Floor size 113 m²
  • Rates and taxes R 1 279

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 2
  • Lounges 1
  • Garages 1
  • Covered Parkings 1
  • Pet Friendly
  • Built In Cupboards
  • Club House
  • Patio
  • Garden

Photo gallery

>