1878 m² Land available in Fouriesburg

1878 m²

Vestig jouself in die Platteland

Fouriesburg is gestig in 1892 op die plaas Groenfontein en vernoem na Christoffel Fourie. Vir ''n paar maande was die dorp ook die setel (die laaste van die oorlog) van die regering van die Oranje-Vrystaat tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Fouriesburg is bekend vir gevegte tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Ongeveer 4000 Boeresoldate onder leiding van Marthinus Prinsloo het by Surrender Hill aan die Britse soldate oorgegee.

Die huis waarin president MT Steyn gewoon het, staan nog op die hoek van Reitz- en Robertsonstraat.

Hierdie twee pragtige erwe van 1 878m2 word as and lsquon pakket verkoop en is perfek gele and euml met die beste uitsig op and lsquon plaas, Meiringskloof en die Lesotho berge in die verte.

and lsquon Boorgat maak voorsiening vir water wanneer jy beplan om selfvoorsienend te wees, asook in tye van droogte. Word deel va n and lsquon ondersteunende gemeenskap waar waardes en vooruitgang vir ons belangrik is.

Kom bou jou droomhuis om naweke en vakansies in te vertoef. Fouriesburg word die dorp om in te woon om jouself en jou gesin te vestig.

Goed gekeurde bouplanne vir and lsquon huis is bekikbaar vanaf die eienaar.

Fouriesburg l and ecirc 50km vanaf Bethlehem en Ficksburg aan beide kante.Die Caledonspoort grenspos is 8km vanaf Fouriesburg.

Property details

  • Listing number T3608108
  • Property type Residential Land
  • Erf size 1878 m²
  • Rates and taxes R 300

Photo gallery

>