17.1 ha Farm in Fouriesburg

4 1 2 17.1 ha

Dis tyd om plaas toe te gaan!

As die druk van die alledaagse lewe swaar op jou skouers rus, is daar een antwoord om jou van di and eacute las te verlig: Dis tyd om plaas toe te gaan! Daar is darem niks soos om van die stad te ontsnap en tyd op ''n plek deur te bring waar die pas van die lewe stadiger is en jou skedule slegs deur die son, die re and eumln en die diere rondom jou se tyd bepaal word nie. Dit is tyd is om vars plaaslug in te asem en ''n koppie koffie te geniet terwyl die plaasaktiwiteite rondom jou aan die gang is.

Hierdie 17.13ha plaas het iets van alles wat jou hart begeer. and lsquon Ruim vierslaapkamer huis kan omskep word om weer and lsquon mooie plaashuis te wees en om die pragtige uitsig oor die Maluti''s te geniet. Onder groot bome kan daar heerlik gekuier word. Onthaal gaste hier in die plaashuis en bou jou droomhuis of houthuise bo-op die koppie.

Jou klein boerdery kan ook hier ontwikkkel word met and lsquon paar beeste, skape, varke en hoenders, ganse, perde en donkies...

and lsquon Groot skuur en afdakke maak ruimte vir jou buitewerk en selfs om diere te huisves gedurende die nag. Twee motorhuise en buitegeboue is beskikbaar. Die Caledonspoortgrenspos by Lesotho is 6km vanaf die plaas.

Laat die gelag en kuier van gesellige grootmense en kinders oor die werf weerklink.

Die vriendelike dorp Fouriesburg is binne bereik vir jou daaglikse benodighede met Bethlehem slegs 50km se ry.

Property details

  • Listing number T3755740
  • Property type Farm
  • Erf size 17.1 ha
  • Rates and taxes R 500

Property features

  • Bedrooms 4
  • Bathrooms 1
  • Lounges 3
  • Garages 2
  • Covered Parkings 2
  • Pet Friendly

Photo gallery

>