3 Bed House in Fouriesburg

3 2 2 743 m²

Wat n pragstuk van n huis!

Wanneer jy met die stoeptrappies opstap na hierdie lieflike, sandsteenhuis wat in 1920 gebou is, word jy met warmte en and lsquon sonstraal verwelkom.

Die drie slaapkamer huis is ruim en stewig. Sommige van die oorspronklike houtvloere het behoue gebly terwyl van die vloere met mat, gelamineerde houtvloere en te and eumlls bedek is. Die mure is gepleister en afgewerk met sandsteen.

Twee leefruimtes begroet jou met kaggelvuur, so ook and lsquon pragtige eetkamer met and lsquon ingeboude kaggel en apparte plaasstyl kombuis. Al die venster het houtrame en die vertrekke houtdeure. Blinders versier die sitkamer sowel as pas gemaakte gordyne vir al die slaapkamers. Dit is beskikbaar indien verkies word. Twee badkamers is goed toegerus. and lsquon studeerkamer grens aan die eetkamer en kan ook as slaapkamer gebruik word.

Daar is voldoende sekuriteit met ysterdiefwering, reaksie-alarm en and lsquon toesluit hek en heining na die agter deel van die erf.

Die pragtige lostaande woonstel met kuierstoep, een slaapkamer, sitkamer, kombuis en badkamerkan as verlenging van die huis gebruik word. Dit kan ook uitverhuur word aan gaste of op ''n meer permanente basis.

and lsquon Afdak bied koelte aan jou motor in die pragtig ontwerpde tuin met hoekies en kuierplekke waarmee jy nie verveeld sal word nie. Braaigeriewe sorg vir heerlike buite aand kuier langs die vuur.

Hier kan jy net kom woon. Geen opknapping is nodig nie, aangesien die huis baie goed onderhou is.

Alle losstaande items gaan deur die eienaar verwyder word.

Property details

  • Listing number T3785211
  • Property type House
  • Erf size 743 m²
  • Rates and taxes R 900

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • Lounges 2
  • Open Parkings 1
  • Covered Parkings 1
  • Flatlets
  • Pet Friendly
  • Study

Photo gallery

>