4 Bedroom House in Doringkloof

R 1 895 000

Awie Engelbrecht

Realty Web Check-Realty Check

4 Bedroom House in Doringkloof

R 1 895 000

4 Beds
3 Baths
2 Garages
Floor Area 300 m²
Land Area 997 m²
Rates R 909

DESCRIPTION

'N PRAKTIESE DROOMHUIS

Hierdie adres bevat een van die top 10 huise in Tugelastraat.

Dit is smaakvol toegerus met 'n extra hoofslaapkamer vir families wat hulle ouers wil saambring. Eie badkamer sowel as 'n groot sitkamer met toegang tot die huis se kombuis. Eie ingang soos 'n voordeur vir gerief.

Verder bied die huis 3 ruim slaapkamers 2 badkamers (1 en-suite) met 'n moderne kombuis met ontbyt hoekie, met ruim oopplan eetkamer, sit/TV kamer.

Die dubbelgarage sluit aan by die hoofhuis met 'n houtdeur vir veiligheid.

Die leefarea loop uit op 'n ruim Noorde stoep wat weer aansluit by 'n buite leefarea met permanente tafels en sitplek vir buite onthaal onder skaduryke bome.

Die tuin is pragtig uitgele rondom die buite leefarea met braai en kuierplekke om van te kies. Daar is geen grasperk op die perseel nie.

Die buitegeboue bestaan uit 'n bediende kamer met badkamer, toegerus met stort en wasbak met warm en koue water aangrensend aan die was- en styrykkamer vir die hoofhuis. Buite is 'n staalafdak vir ekstra stoorrruimte. Die buite- mure rondom die buite leefarea is hoog gebou om baie privaatheid te voorsien.

Tugelastraat is baie veilig met 'n eie buurtwag. Dit is sentraal gelee na die N1 snelweg, skole en winkelsentrums.

Sorgvrye lewenstyl is aan die orde.

Bel ons gou vir besigtiging.

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
3
Bathrooms
1
Covered Parkings
2
Garages
3
Lounges
Pets Allowed
Staff Quarters

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.5% for 20 years
Apply for a Home Loan
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Centurion East

This suburb has become a ‘lifestyle of choice’ for many who don’t want to live in Johannesburg or Pretoria, yet need easy access to both. There are many lifestyle estates in the area which offer residents a good selection of safe, high quality property options. These gated villages have attracted a cosmopolitan community and Centurion functions as something of a mini city of its own. Although it retains a country-feel, residents can be on one of the major roadways to the big cities within minutes.

Find out more about Centurion East

4 Bedroom House in Doringkloof

R 1 895 000

Contact Agent

Sending Message...

Apply for a Home Loan

Contact
Agent