2 Bed House in Mookgophong (Naboomspruit)

2 2 110

Netjiese 2 slaapkamer 2 badkamer huis tekoop by Die Oog Aftree Landgoed

2 Slaapkamers met 2 badkamers oop plan sit en eetkamer, ruim kombuis met spasie vir wasmasjien en skottelgoed wasser in kombuis.

Braai kamer met ingeboude braai plek en skuif deure wat oppskuif na buite met ''n kuier area en afdak en ''n buite braaier.

Karavaan afdak en skadunet parkeer area vir 1 kar.

8 Sonkarag panele met 8 batterye 5kva, sonkrag geyserkan ook oorgaan na munisipale krag toe.

Air matter sentrale aircon. Skylight wat die vertrekke baie verlig deur die dag.

2 Afdakke, toegeboude stoep, maxi doors trallies en deure met muskiet gaas by deure en vensters.

Pragtige gerieflike huis met lae instandhouding tuin wat maklik onderhou kan word.

Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld.Die Oog aftree-landgoed is die eerste van sy soort in die land wat aan sy inwoners ''n permanente, opwindende, bekostigbare vakansie-oord leefstyl bied. By Die Oog kan inwoners die sogenaamde tweede lewe geniet, hulle drome verwesenlik en nuwe dinge ervaar.

Tesame met die bevordering van ''n aktiewe leefstyl bied Die Oog mediese gemoedsrus, ''n verskeidenheid van fasiliteite en dienste, asook finansiele sekuriteit deur deeltitel eienaarskap.

Property details

  • Listing number T3131837
  • Property type House
  • Floor size 110 m²
  • Rates and taxes R 728
  • Levies R 3 064

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 2
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 1
  • Patio
  • Pool

Photo gallery

>