3 Bed House in Mookgophong (Naboomspruit)

3 2 2 155

Pragtige 3 Slaapkamer huis by Die Oog Aftree Landgoed tekoop

Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld.

Met al die vakansie-oord fasiliteite, dienste en sorg setrum kan mens met gemak aftree.

Hierdie gerieflike huis het 3 slaap kamers met 2 badkamers oop plan sit en eet kamer. Lieflike ruim braai kamer met skuifdeure na 'n privaat tuin hy het ook 'n ingeboude braaier en dakwaaier.

Netjiese teels reg deur die huis Die grasdak is ook aandie binnekant geseel en laat geen stof deur nie.

Netjiese ingeboude kaste regdeur die huis met ook baie pak spasie in die enkel motorhuis vir meer stoor spasie.

Daar is ook muskiet gaas voor al die skuifdeure en vensters en kan mens dus venters oop los gedurede ons somer maande.

Die kombuis met 'n 'skyligt' netjiese kombuis kaste en graniet blaaie.

Kom geniet jou aftrede in gemak.

Behalwe vir al die fasiliteite en dienste, bied Die Oog aan sy inwoners:

- 'n Vakansie-oord leefstyl

- Mediese gemoedsrus

- Deeltitel belegging vir kapitaalgroei en verhuringsmoontlikhede

- 'n Fokus op aktiewe veroudering met al die fasiliteite, dienste en ondersteuningsprogramme wat daarmee gepaardgaan.

Die leefstyl bied ook 'n ruim uitleg, oop spasies op 200 ha, gevestigde bosveld en 'n wildskamp wat die onderstaande wildsoorte insluit.

Property details

  • Listing number T3228118
  • Property type House
  • Floor size 155 m²
  • Rates and taxes R 1 700
  • Levies R 4 091

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 1
  • Covered Parkings 2
  • Pool
  • Security Post

Photo gallery

>