2 Bed House in Mookgophong (Naboomspruit)

2 2 2 145 m² 140

Two bedroom house for sale in DIE OOG Retirement Village Naboomspruit

Uitsonderlike aftree huis by Die Oog Aftree Landgoed. Hierdie huis is pragtig geleë in die oord wat absolute privaatheid skep vir die eienaars. Kom geniet die bosveld en die vry lopende diere op jou voorstoep. Hier is twee slaapkamers, twee badkamers, die hoofslaapkamer met en-suite badkamer en baie ingeboude kaste. Pragtige oopplan kombuis aangrensend met die sonstoep wat uitloop na die privaat tuin. Volvloer teëls . Onder dak braai area. Een motorhuis, een afdak met een gaste parkering. Netjiese plaveisel in die oprit. Kom tree af en geniet die goue jare!

Wat maak DIE OOG AFTREE LANDGOED SO UNIEK?

Mediese gemoedsrus Gevestigde gesondhed sorg sentrum. Vakansie oord leefstyl. Leefstyl dienste daaglikse etes teen n verlaagde koste, tuindienste , huisskoonmaak dienste, nutsman, wasgoed dienste, haarkapper, en motorwassery.n Restaurant op die perseel.24/7 sekuriteit en beheerde toegangsbeheer.

Kom kyk gerus na hiedie Unieke afgtree geleenthied, dit is die moeite werd.

Kontak my enige tyd vir n afspraak .

Game farms for sale in South Africa, Game Farms, Ranches, Farms for Sale, Big 5 Reserves, Guest House For sale, Property Practitioner, Real Estate, Houses for sale, farms for sale, Property for sale in South Africa, Plase te koop, Wildpslaas te koop, jag

Property details

  • Listing number T4291351
  • Property type House
  • Erf size 145 m²
  • Floor size 140 m²
  • Rates and taxes R 1 100
  • Levies R 3 580

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 2
  • En-suite 1
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 1
  • Open Parkings 1
  • Covered Parkings 1
  • Alarm
  • Patio
  • Pool
  • Garden
  • Family Tv Room

Photo gallery

>