2 Bed House in Mookgophong (Naboomspruit)

2 2 2 531 m²

2 Slaapkamer huis te koop in Naboompsruit Mookgopong

Ideale gesinshuis, ideale aftree huis en ook perfek vir beginners. Hierdie huis is geleë in ''n kompleks met 24/7 toegangsbeheerde hekke en wagte. Dit is ''n voltitel eiendom en die kompleks is diere vriendelik.

Alles is letterlik hier onder een dak:-

Sentrale verkoeling reg deur die huis,

Skylight in die eetkamer

Water suiweraar

2. Slaapkmares met en- suite badkamers.

Oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis

Voostoep met skuifdeure en vensters.

Studeer kamer of werkskamer.(Kan ook in ''n 3de slaap kamer omskep word)

Volvloer teëls.

Agterste stoep is baie netjies toegemaak met ''n stewige afdak, hier is ''n lekker werks area en ''n wendy huis vir gereedskap.

Enkel motorhuis en ''n groot karavaan afdak.

Ordentlike afdak vir twee voertuie , netjiese plaveisel en ''n groot skuif hek.

Hier is altyd water, twee wateranks met 4,500lt water kapasiteit en ''n drukpomp.

Ingesluit is ''n solar stelsel, 9 Sonpanele en 5kw Kragomskakelaar.. Al die krag werk op hierdie stelsel, uitgelsuit die geyser en die stoof.

Sekuriteits ligte en kameras reg rondom die huis.

Die tuin is netjies lower groen en mooi, maklik om te onderhou en instand te hou.

Al die afwerkings by hierdie huis, binne en buite is uiters netjies en sinvol.

Hierdie eiendom is net ''n plesier met die lekker privaatheid wat die pragtige geweefde staal heining en geboude mure bied.

Kom kyk gerus, alles is hier net reg vir intrek en bly.

Kontak my vandag nog vir jou agfspraak.

Game farms for sale in South Africa, Game Farms, Ranches, Farms for Sale, Big 5 Reserves, Guest House For sale, Property Practitioner, Real Estate, Houses for sale, farms for sale, Property for sale in South Africa, Plase te koop, Wildpslaas te koop, jag

Property details

  • Listing number T4498845
  • Property type House
  • Erf size 531 m²
  • Rates and taxes R 1 130
  • Levies R 250

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 2
  • En-suite 2
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 1
  • Open Parkings 1
  • Covered Parkings 1
  • Laundry
  • Patio
  • Study
  • Garden
  • Family Tv Room

Photo gallery

>