600 ha Farm in Thabazimbi

600 ha

Besonderse wildplase waarvan 3 beskikbaar is, 2 van 600ha elk en 1 van 700ha binne in 'n baie bekende natuurresservaat - Atherstone - waar die eienaar besigtigings- en ryregte het tot die hele resservaat. Ingesluit daarby kry die eienaar 'n kwota wild, pro-rata tot die hele resservaat wat gejag of gevang kan word. Die eienaar kan 'n huis / lodge bou binne die regulasies van die resservaat. Die plaas is baie toeganklik en le in die Dwaalboom omgewing.

Baie wye verskeidendheid bome kom voor, insluitend meeste Akasias, Maroela, Hardekool, Rooibos en andere. Meeste wildsoorte kom voor wat algemeen in die Bosveld is. Sien voorbeeld fotos aangeheg.

Kontak vir Manus [removed] of Herman [removed] vir meer inligting.

Property details

  • Listing number T3019703
  • Property type Farm
  • Erf size 600 ha

Photo gallery

>