1.1 ha Land available in Thabazimbi

1.1 ha

Drie erwe te koop in ''n 1250 ha jagplaas waarop daar gejag kan word deur die aandeelhouers. Geniet die absolute privaatheid van jou eie plot omring deur ''n groot verskeidenheid bosveld bome en die rustigheid van die mooi natuurskoon.

Groottes:

Erf 1 - 1.1 ha

Erf 2 - 1.5 ha

Erf 3 - 2.2 ha

Elke erf het sy eie kragpunt en waterpunt.

Property details

  • Listing number T4600065
  • Property type Residential Land
  • Erf size 1.1 ha

Photo gallery

>