3 Bed House in Sutherland

3 3 300 m²

Hierdie lang bestaande dame het al honderde families gelukkig gehuisves deur die jare. Dit is een van die oudste gastehuise in Sutherland. Families en vriende van oral af kom hier slaap, en tot 12 mense kan gelyktydig hier tuisgaan. Met ''n groot leefarea/TV-kamer kan almal gesellig saam kuier.

Binnebraai met ''n lekker groot tafel vir kaartspel en soetwyn drink.

3 slaapkamers,

Slaapkamer een het ''n en-suite (stort, toilet, opwasbak).

Slaapkamer twee is soos ''n woonstel met sy eie kombuis en badkamer (stort, toilet, opwasbak) met ''n eie buitedeur.

Slaapkamer drie is ''n dubbelkamer.

Die 3 badkamers met ''n groot geiser voorsien in almal se gerief.

Samekoms van vriende, familie, braai, roosterkoek en sterre kyk.

Property details

  • Listing number T4492898
  • Property type House
  • Erf size 300 m²
  • Rates and taxes R 642
  • Levies R 468

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 3
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 1
  • Flatlets
  • Pet Friendly
  • Laundry
  • Security Post
  • Study
  • Furnished

Photo gallery

>