3 Bed House in Strandfontein

3 2 161 m²

2 Wooneenhede te koop in Strandfontein!!!! Prys Elk R2.2Miljoen. Die wooneenhede het albei verskillede eienaars. Maar jy kan of 1 of albei koop.

Die wooneenhede is spieƫlbeelde van mekaar en het 180grade see uitsig vanaf die boonste vlak.

Waaruit bestaan elke eenheid:

3 Vlakke/ 3 Slaapkamers en 2 badkamers 1 motorhuis.

Die 3 vlakke is uitgel as volg:

Vlak 1: Grond vlak:

Motorhuis

Binne kant: Leefarea, Waskamer,2 Slaapkamers 1 met ingeboude kaste en volledige badkamer.

Vlak 2: Hoofslaapkamer met ensuite badkamer (Stort,toilet en wasbak) Ingeboude kaste en mooi uitsig oor strandfontein en diep see uitsig.

Oopplan kombuis met genoeg kaste en ingeboude stoof en oond.

Sitkamer

Braaikamer

Vlak 3: Is 'n gesaamentlike area maar as daar 2 eienaars is wat nie wil saam koop nie sal die eienaar die area in 2 verdeel.

Meubels kan saam huis gekoop word.

Die 2de eenheid is baie dieselfde as hierdie eenheid.

Moenie wag nie Desember is om die draai!!!!!

Property details

  • Listing number T4194871
  • Property type House
  • Erf size 161 m²
  • Rates and taxes R 958

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • En-suite 1
  • Lounges 4
  • Dining Areas 2
  • Garages 1
  • Storeys 3
  • Balcony
  • Built In Cupboards
  • Deck
  • Laundry
  • SeaView
  • Entrance Hall
  • Kitchen
  • Family Tv Room
  • Paving
  • Built In Braai
  • Aircon

Photo gallery

>