R 25 000 000

calculate  bond costs

203 ha Farm in Albertinia

203 ha

Waar die teerpad ophou en die grondpad begin!

203ha plaas geleé aan die voet van die Langeberge en ongeveer 30km uit Albertinia met volop water nou te koop.

Die plaas het vir jare ''n florerende melk boerdery bedryf en is geseénd met 8 damme wat uit die Berg Fontein rivier gevoed word met genoeg weiding - daar kan ook met canola, koring en natuurlik vleisbeeste geboer word.

35ha is tans onder besproeiing en die boonste damme word besproei uit eie druk. Daar is ge-elektrifiseerde heinings om die plaas wat die weidings afkamp.

Daar is ook n volop mengsel van klawers, kukuju en rye graslande.

1 x 50kva Eskom punt voorsien elektrisiteit aan die plaas met 2 kabels wat lei na die opstal en 3 elekriese pompe

(2 x 50 200 15kilowatt en 1 x 20 250 met 22kilowatt)

Die opstal wat omtrent 120jaar oud is bestaan uit 3 slaapkamers, 1 badkamer, sit- en eetkamer asook kombuis.

3 groot skure (12x60, 25x25 en 9x18 sqm)

4 klein skure

1 klein huisie of winkeltjie en 2 melk tanks (5000L and 1200L)

Vir meer inligting oor hierdie besondere groen & vrugbare 4de generasie plaas en/of besigtiging - kontak my gerus!

A jewel situated at the foot of the Langeberg mountains - a river flows through it with 8 irrigation dams, and lands that produce the best of crops situated in the Western Cape where peace and tranquility is still in the order of the day - far away from the hustle and bustle of big metros.

For more info and/or viewing - call me!

Property details

  • Listing number T4280413
  • Property type Farm
  • Erf size 203 ha

Photo gallery

>