R 20 900 000

calculate  bond costs

987 ha Farm in Stilbaai

987 ha

Saai en Vee plaas naby N2 Silbaai in wreld bekende Tuin Roete.

Gevestigde boerplaas te koop.

10 km uit Riversdale op die N2, oppad na Mosselbaai.3 km op R302 oppad na die gewilde vakansie dorp Stilbaai.

Twee titelaktes.Schoongelegen en Soebatters Vlakte.

Al die strukture is gevestig om hierdie eiendom uit te bou en voort te bou op n winsgewende besigheid.

33 toegeruste kampe, elk met sy eie veesuiping, 21 km nuwe draad gespan.

Bestaande kontant inkomste per maand uit rooipit hout verkope, asook n kalk myn op die plaas,

2 internet torings, eienaar se wi-fi onbeperk en kosteloos.

Die gesogte Wes Kaap se dekriet lewer ook seisonaal n inkomste.

Met die kalk klip op die plaas is dit ook '' n bron van inkomste.

Die bou sand en kalk klip kan met die nodige kontrak ''n verdere inkomste genereer.

Kalwers (80) wat reeds suksesvol van dag oud tot speen ouderdom gevoer word, is dit n kommoditeit wat verder uitgebrei kan word om die vleis te verwerk en sodoende aan die eind verbruiker te lewer.

Met hierdie gevestigde voerdery in plek is die fasiliteit daar om die voer van lammers, kuikens en vark onder dak te begin.

n Sestig ton silo onder dak met ''n, in en uitlaat aulger is reeds in plek.

Op die 371 ha is daar genoeg lande met nog n moontlike toevoeging van n verdere 50 ha om die saaiery as n kommoditeit uit te brei.

Woonhuis, werkers huise, kantoor, koelkamer voltooi die groter prentjie.

Hierdie boerdery geleentheid is selde beskikbaar.

Fantastiese geleentheid in die mark en wag vir n trotse nuwe eienaar.

Vir enige verdere inligting of n besigtiging, kontak my gerus - wees voorbereid op n groot geleentheid.

R20 500 000

Druk op die foto vir meer foto''s.

Property details

  • Listing number T4109468
  • Property type Farm
  • Erf size 987 ha

Photo gallery

>