5 Bed House in Pearly Beach

49 central street

5 5 787 m²

Pragtige woning voor teen die groenstrook van Pearly Beach 150 meter vanaf die see.

5 Slaapkamers met 5 Badkamers.

4 Van die slaapkamers is apart geleë, elk met sy eie ingang.

Dubbel moterhuis met voldoende buite parkering.

Oop plan kombuis met aparte opwas.

Groot spens vir al u kruideniersware.

Binne en buite braai om spesiale gaste en familie te onthaal.

Hoofslaapkamer met aantrek kamer en ruim badkamer om jouself te bederf.

Tuin van die netjieste in die area en ''n ware trots.

Inkomste deur verhurings is moontlik.

Bystand elektrisiteit.

Watertenks vir reënwater.

Daar is te veel om op te noem, kom bly by die see in absolute gerief.

Sekere van die meublement kan ingesluit word.

Skakel asb agent vir besigtiging.

Property details

  • Listing number T4621405
  • Property type House
  • Erf size 787 m²

Property features

  • Bedrooms 5
  • Bathrooms 5
  • Lounges 2
  • Dining Areas 2
  • Garages 2
  • Flatlets
  • Pet Friendly
  • Laundry
  • Security Post
  • Study
  • Furnished

Photo gallery

>