On Auction

298 ha Farm in Kroonstad Central

298 ha
On Auction

VEILING

Datum: Vrydag, 28 November 2025

Tyd: 8:00 - 12:00

Plek van Veiling: Aanlyn by VEEWINKEL

Besigtiging: Per afspraak

Ligging: Tussen Kroonstad en Vredefort.

Natuurlike veld met bietjie aangeplante weidings.

Drakrag: 1 - 5 GVE.

Baie lekker beesplaas met soet- en vleiweidings.

5 Kampe:

Een is die koppie kamp (Renosterkop-kamp), wat die ideale plek is om ''n naweek huis te bou.

Sonpomp met dam wat water vir elke kamp voorsien .

In die Renosterkop-kamp is ''n boorgat (nie toegerus nie).

Groot gronddam.

Jaarlikse reenval van 600 mm.

Serwitute: Pypsteel na Renosterkop-kamp.

Property details

  • Listing number T5290951
  • Property type Farm
  • Listing date 4 Nov 2025
  • Land size 298 ha

Photo gallery

Video