1.8 ha Land available in Thabazimbi

1.8 ha

Stand in Ditholo Wildlife Estate

1.7577Ha Stand surrounded by bushveld and free roaming game

The Estate stretches over 1,000 hectares of unspoiled indigenous African bush, carefully preserved with a diversity of fauna and flora to ensure sustainability, with many established waterways filled with fish and includes the pleasure of the Fish Eagle call on their seasonal visit.

Nestling snugly in the belly of the Bushveld, 60km from Warmbaths/Bela Bela and a mere 220km from Johannesburg (2hr 30min drive), driving is easy and mostly on tar roads in good condition.

Bushvelds well-grassed plains are dotted by dense clusters of trees and tall shrubs. The grasses found here are generally tall and turn brown or pale in winter, which is the dry season throughout most of Southern Africa.

Game on Ditholo Wildlife Estate

Blesbok, Kudu, Giraffe, Zebra, Nyala, Gemsbok, Impala, Bushbuck, Duiker, Brown Hyena, Steenbok, Waterbuck, Warthog, Ostrich, Rooi Hartebeest, Eland, Blue Wildebeest, Porcupine, Genet, Caracal, Serval, Civet, Honey Badger, Mongoose, Bush Baby, Vervet Monkeys, Aardvark and the occasional Leopard.

Ditholo Wildlife Estate is home to more than 250 species of birds. One of the most unique and endearing features of Ditholo is the waterhole where many species of waterbirds can be viewed along with our resident family of hippos.

1.7577Ha Erf omring deur bosveld en vrylopende wild

Die Landgoed strek oor meer as 1,000 hektaar ongerepte, inheemse Afrika-bosveld wat sorgvuldig bewaar word met n verskeidenheid fauna en flora om volhoubaarheid te verseker. Daar is baie gevestigde waterwee vol vis, en besoekers kan die plesier ervaar van die Visarend se roep tydens hul seisoenale besoeke.

Gehuisves knus in die hart van die Bosveld, 60 km vanaf Warmbad/Bela-Bela en slegs 220 km vanaf Johannesburg (2 uur en 30 minute se ry), toegang meestal via teerpad.

Soos die naam van die streek aandui, bestaan die bosveld uit goed-beboste vlaktes met dig groepe bome en lang gras. Die gras in hierdie streek is gewoonlik lank en verkleur bruin of vaal in die winter, wat die droe seisoen soos in die meeste dele van Suider-Afrika.

Wild op Ditholo Wildlandgoed:

Blesbok, Koedoe, Kameelperd, Sebra, Njala, Gemsbok, Rooibok, Bosbok, Duiker, Bruin Hiena, Steenbok, Waterbok, Vlakvark, Volstruis, Rooihartebees, Eland, Blouwildebees, Ystervark, Kleinkolmuskeljaatkat, Rooikat, Tierboskat, Sivetkat, Ratel, Muishond, Nagapie, Blou aap, Erdvark en soms selfs n Luiperd.

Ditholo Wildlandgoed is die tuiste van meer as 250 voelspesies. Een van die mees unieke en innemende kenmerke van Ditholo is die watergat waar talle spesies watervoels waargeneem kan word, saam met ons inwonende seekoei-familie.

Property details

  • Listing number T5212622
  • Property type Residential Land
  • Listing date 1 Sep 2025
  • Land size 1.8 ha

Photo gallery