R 8 000 000
calculate bond costs

3 179 ha Farm in Britstown

3 179 ha

Bossieveld op sy beste[removed]

Hierdie pragtige Karooplaas is verdeel in 7 kampe, met 12 waterkrippe wat strategies versprei is om jou bestuur te vergemaklik.

3 Skaaphanteringsfasiliteite met een laaibank.

Watervoorsiening uit 3 windpompe met 3 sement/sinkdamme.

Veldtipe is bossieveld met n groot verskeidenheid bossies, o.a. kortganna, karoobos, ens.

Grasse sluit in kort en lang boesmansgras,soetgrasse en gewone pioniersgrasse.

Die veld is in n goeie toestand en nooit oorbewei en vertrap nie.

Ranteveld by die koppies verhoog jou drakrag beslis.

Drakrag is 1:22 GVE of 1:3-4 KVE.

Reenval: 250 mm/ jaar.

Geen woning of Eskom.

Die plaas is gerieflik gelee as veepos.

NOTA: n Aangrensende plaas van 2600 ha is ook in die mark.

Property details

  • Listing number T5219075
  • Property type Farm
  • Listing date 5 Sep 2025
  • Land size 3 179 ha

Photo gallery