R 5 950 000
calculate bond costs
4 730 ha Farm in Carnarvon
4 730 ha
Karooplaas met genoegsame waterbronne
Hierdie is ''n besonderse mooi Karooplaas met sy ranteveld en leegtes.
Totaal omhein met 1.6m jakkalsproef draad, wat d m v n sonkragstelsel geelektrifiseer is.
Genoegsame waterbronne uit sonpompe en windpompe met suipings in al die kampe.
Weidings: Gemengde bossieveld en karoograsse, insluitend boesmansgrasse en pionierstipes.
Witgat bome wat dekades oud is.
Uitstekende infrastuktuur en omheining.
Gerieflike ruim plaashuis.
Sonkrag van 6kVA met windlaaier van 20kVA.
Binneplaas - 14 km vanaf hoofpad.
Drakrag: 1:32 GVE of 1:6-7 KVE.
Reenval: 150200 mm per jaar
Property details
- Listing number T5085799
- Property type Farm
- Listing date 21 May 2025
- Land size 4 730 ha