R 5 175 000
calculate bond costs

813 ha Farm in Griekwastad

3 2 6 813 ha

813 ha Plaas Te Koop [removed] Net buite Olifantshoek

Hierdie unieke plaas van 813 hektaar bied ''n uitstekende geleentheid vir diegene wat op soek is na ruimte, natuur en selfversorging.

Die plaas is gelee net buite Olifantshoek en ontvang n gemiddelde reenval van ongeveer 600 mm per jaar, wat dit geskik maak vir verskeie boerdery- of wildsdoeleindes.

Die hele plaas is omhein met wildsheining en trek tans natuurlike wild soos koedoes en n paar springbokke aan. Daar mag ook gemsbokke wees, alhoewel getalle nie bevestig kan word nie.

n Kragtige boorgat lewer ongeveer 20 000 liter water per uur en voorsien water aan damme wat met n sonpomp vanaf die huis gevul word. Die eiendom is toegerus met sonkrag, wat bydra tot ''n selfonderhoudende leefstyl.

Die hoofwoning op die plaas beskik oor drie slaapkamers en is ideaal vir ''n gesin of as ''n plaasbestuurderswoning. Daar is ook ''n klein stoor by die huis wat maklik omskep kan word in ''n waskamer, sowel as twee afdakke wat gebruik kan word vir berging of voertuie.

Op die eiendom is daar ook ''n tweede, ouer huis. Hierdie huis het strukturele herstelwerk nodig voordat dit weer bewoonbaar gemaak kan word ''n ideale projek vir iemand met visie.

Hierdie plaas is ideaal vir wildboerdery, ontspanning of as n stil toevlug uit die stad. n Skaars geleentheid in n rustige en veilige area.

Kontak my vandag om n afspraak te maak vir besigtiging of vir meer inligting.

Property details

  • Listing number T5149277
  • Property type Farm
  • Listing date 11 Jul 2025
  • Land size 813 ha

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Covered parking 6
  • Patio

Photo gallery