POA
34 ha Farm in Klipheuwel
34 ha
Klipheuwel
Klipheuwel
Lewende Hawe Vervoer en Boerdery Besigheid.
Suksesvolle en gevestige Langafstand Lewende Hawe Vervoer Besigheid te koop.
Besigheid sluit die volgende in: Vragmotors en sleepwaens, Landbougrond van 34,748 ha met herehuis bestuurdershuis administrasiegebou skure werkswinkel veekrale en voldoende vragmotor parkering.
Maklike toegang tot hoofroetes.
Property details
- Listing number T2524062
- Property type Farm
- Listing date 20 Jun 2025
- Land size 34 ha
Property features
- Pet friendly