R 3 550 000
calculate bond costs
3 Bedroom House in Klein Brak River
3
2.5
3
600 m²
220 m²
Fraaiuitsig Stewige Gesinswoning te Koop
Die goedgeleë, stewige gesinswoning op een vlak is in n gevestigde area. Laag in onderhoud, met moderne afwerkings en baie netjies.
Die huis bied 3 slaapkamers, 2 badkamers, oop-plan kombuis en sitkamer, binne braai en dubbel motorhuis.
Daar is ook 4 watertenks vir die reënwater.
Naby die winkelsentrum en strand, met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George lughawe vir maklike pendel.
Kom maak met n geruste hart hierdie een jou aftree-huis in die lieflike Tuinroete, waar munisipale dienste op datum is.
Property details
- Listing number T5252639
- Property type House
- Listing date 3 Oct 2025
- Land size 600 m²
- Floor size 220 m²
- Rates and taxes R 700
Property features
- Bedrooms 3
- Bathrooms 2.5
- En-suite 1
- Lounges 1
- Garage parking 2
- Covered parking 1
- Storeys 1
- Alarm
- Built in cupboards
- Kitchen
- Garden
- Scullery
- Family TV room
- Paving
- Guest toilet
- Built In braai