2 Bedroom Apartment in Island View
2 SLAAPKAMER WOONSTEL TE KOOP - 'n Ware [removed]lock-up and go[removed] leefstyl ALLEENMANDAAT
Gerieflik, veilig en sentraal geleë. Hierdie goed-versorgde woning is geleë in ''n stil, gevestigde vreedsame woonbuurt en bied gemak asook die perfekte geleentheid vir afgetredenes wat ''n rustige leefstyl wil geniet of as ''n toevlugsoord te gebruik.
Eiendomskenmerke:
2 slaapkamers met ingeboude kaste
2 Badkamers (1 volledige badkamer + 1 en-suite met stort, wasbak en toilet)
Stylvolle oopplan-kombuis met ruim kasruimte, ingeboude oond en stoof
Oopplan sitkamer en eetarea met ''n lekker oop gevoel
Ingeboude braai
Troeteldiervriendelik
Die pragtige kombuis is die hart van die huis wat vloei na die oopplan- leef- en eetarea, wat uitloop na die perfekte stoep vir ontspanning en geselligheid.
Woonstel grootte 72 vierkante meter met ''n lekker gemaklike toesluit garage van 20 vierkante meter.
Island View is ''n rustige residensiële woonbuurt met maklike toegang tot die N2 en dit is ook ideaal geleë naby skole, winkelsentrums en restaurante.
Dit is ''n seldsame geleentheid om ''n troeteldiervriendelike plekkie in een van Mosselbaai se mees gesogte liggings te besit. Moenie die geleentheid misloop om hierdie eiendom jou eie te maak nie.
Kontak ons vandag om jou besigtiging te reël.
Property details
- Listing number T5136443
- Property type Apartment
- Listing date 2 Jul 2025
- Floor size 72 m²
- Rates and taxes R 265
- Levies R 1 450
Property features
- Bedrooms 2
- Bathrooms 2
- Garage parking 1
- Covered parking 1