4 Bedroom House in Monte Christo
Huis te Koop in Monte Christo, Hartenbos
Hierdie besonderse huis het al die spasie en geriewe wat jy mag nodig kry
Vanaf die voordeur, die portaal en deur die leefarea/braaikamer na die moderne kombuis wat volledig toegerus is vir die Moeder van die huis..met seeuitsig!
Op hierdie vlak vind jy ook die hoofslaapkamer met sy vol badkamer, ondervloerse verhitting, n lugreëlaar en skuifdeure na die balkon met seeuitsig. Bykomend is hier ook linnekamers, n studeerkamer en gaste toilet.
Op die onderste vlak is 3 slaapkamers, waarvan 1 sy eie vol badkamer het, terwyl die ander 2, n 2de vol badkamer deel.
Hier is ook n sitkamer en mini-kombuis, asook skuifdeure na die stoep en buitebraai.
Met 2 buitekamers is hier ook genoeg spasie vir stoorplek en n ateljee.
Kom maak hierdie spogwoning jou eie!
Property details
- Listing number T5136833
- Property type House
- Listing date 2 Jul 2025
- Land size 614 m²
- Floor size 350 m²
- Rates and taxes R 2 400
- Levies R 720
Property features
- Bedrooms 4
- Bathrooms 3.5
- En-suite 2
- Lounges 1
- Dining areas 1
- Garage parking 2
- Storeys 2
- Alarm
- Balcony
- Built in cupboards
- Laundry
- Sea view
- Storage
- Study
- Walk in closet
- Kitchen
- Garden
- Scullery
- Paving
- Guest toilet
- Built In braai