Farm Expert Properties, Farm Expert Propeties & Auctioneers Farm Expert Properties, Farm Expert Propeties & Auctioneers


Contact Office

80 Stella Street, Vryburg, North West, 8601

Residential Property For Sale

Commercial Property For Sale

Agents

About Farm Expert Properties, Farm Expert Propeties & Auctioneers

Farm Expert Properties / Home Expert Properties het 1 Julie 2009 sy deure geopen.

Ons spore lê landswyd, ons is lus vir besigheid en ons het permanent stof op ons skoene. Ons fokus op bees/skaapplase, besproeiingsplase, wildsplase, hoenderplase en saaiplase.

Residensiële, kommersiële, industriële eiendomme en kleinhoewes in Vryburg asook omliggende dorpe word ook deur ons hanteer.

Ons hoogs bekwame, eerlik en opregte span staan altyd gereed om u as koper en verkoper te diens met die beste inligting tot ons beskikking. U tevredenheid is ons getuigskrif. Die voornemend kopers en verkopers kan op ons etiese waardes vertrou.

Lys jou eiendom gratis by ons.