R 3 300 000
calculate bond costs
9.2 ha Smallholding in Bloemfontein Outlying
3
2
9.2 ha
9.2 ha Bainsvlei KleinhoeweBloemfontein
Hiers nou n pragtige stukkie grond perfek gelee in''n baie veilige en rustige area.
Word deel van 5 kleinhoewes in ''n nuut geskepte Agri Estate, met die klem wat gele word op ruimtelike omgewing en privaatheid.
Nuwe 3 slaapkamer met dubbelgeriewe in finale stadium van bou kombuis en badkamers kan jy self finishing doen
2 boorgate met sonpompe6000 L en 600 L per uur
Munsipale krag en water aansluitingspunte
Bonnox 2.1 m omhein met binne kampverdeling vir skaapboerdery en huidiglik ook voerkraal vir lammers.
Diep bainsvleihutten grond met gevestige smutsvinger gras, asook land met aangeplante weiding.
Toegangsroete is baie goed met goeie grondpad.
Kontak my gerus!
Property details
- Listing number T5348580
- Property type Small Holding
- Listing date 13 Jan 2026
- Land size 9.2 ha
Property features
- Bedrooms 3
- Bathrooms 2
- Lounges 1
- Dining areas 1