Under Offer
R 18 290 000
calculate bond costs

1 143 ha Farm in Koppies Outlying

1 143 ha

Uitsonderlike bedekking: Rooigras weidingsplaas

TOTAAL HEKTAAR: 1 143,1919 HA

LIGGING: Tussen Vredefort en Koppies

-7 Kampe met water

-3 Windpompe met sementdamme wat seile in het

-Baie mooi, goeie rooigras weiding

-Turfgrond

-Rietspruit en Geelbekspruit loop deur eiendom

-Mooi vleie

-Beeskraal met veehanteringsgeriewe

-Werkershuis met afdak

-Drakrag 15

Property details

  • Listing number T5532052
  • Property type Farm
  • Listing date 25 Jun 2026
  • Land size 1 143 ha

Photo gallery

Video