New
On Auction

300 ha Farm in Kroonstad Outlying

5 2 300 ha
On Auction

VEILING: 300 Ha, Kroonstad

VEILING

Datum: Vrydag, 29 Julie 2026

Tyd: 8:00 - 12:00

Plek van Veiling: Aanlyn by VEEWINKEL

Besigtiging: Per afspraak

Grootte: 300.4392 ha

Le teen Heuningspruit en Renosterrivier

Serwituut loop deur die plaas

40 ha lande

258 ha weiding

2 ha Groenteland met besproeiing, nuut toegespan met wildsheining

0,5 ha hawerland, nuut toegespan met beesheining en besproeiing

Klip skaapkraal en beeskraal met laaibank

1 Dam by huis wat besproeiing voer met booster pomp 5x1,5 met nuwe seil en versterking

2 Boorgate naby huis wat tenks en dam voer.

Boorgat 1: 15m water op 3 met Eskompomp

Boorgat 2: Jojo tenk en windpomp Verwys na waterontleding

2 Damme in die middel van die plaas: Dam 1 5.4x1.5m, Dam 2 2x1,5m

2 Damme word gevoer uit een boorgat 15m, water op 6m met sonpomp

Twee krippe afgeskort in 2 kampe

Teen Heuningspruit gelee met pragtige laning Populier- en Wilgerbome

Ou plaashuis: 3 slaapkamer

Nuwer plaashuis: 2 slaapkamer

Sinkstoor 1: 18m x 8m

Sinkstoor 2: 9m x 13m

Steenstoor: 3m x 6m

Sink-pakhuis

Klipskaapkraal

Beeskraal met laaibank

Steengebou sonder dak

Rondawel 1 asbes

Rondawel 2 sink

Steenstruktuur met sinkdak

Steengebou met sinkdak en venster

2 x steengarages met groen deure

Werkers kwartiere Ou kombuis

Pragtige plaas - geskik vir wildsplaas

Waterregte aansoek in proses - sien asb pompe kwotasie en uitleg

LOT 2: SIEN RL6366

Property details

  • Listing number T5536421
  • Property type Farm
  • Listing date 30 Jun 2026
  • Land size 300 ha

Property features

  • Bedrooms 5
  • Garage parking 2
  • Flatlets

Photo gallery

Video