10 ha Farm in Brits
10 HA HOPOTENSIAAL LANDBOUGROND IN DIE HART VAN BRITS
10 ha Premium Landbougrond te Koop Brits
n Uitsonderlike geleentheid om te bele in kwaliteit landbougrond in een van die mees gesogte boerderygebiede naby Brits.
Hierdie 10 hektaar eiendom bied n uitstekende balans tussen gevestigde produksie en uitbreidingspotensiaal:
5 ha gevestigde, produktiewe lusernlande
5 ha wat voorberei kan word vir verdere aanplanting
Betroubare waterbronne is reeds in plek:
Boorgat tans nie in gebruik nie met n indrukwekkende lewering van ongeveer 30 000 liter per uur
Die grond is uiters vrugbaar en ideaal vir die verbouing van:
Lusern
Mielies
Koring
N Wye verskeidenheid groentegewasse
Hierdie eiendom is perfek vir kommersiele boere, ontwikkelaars of beleggers wat op soek is na n winsgewende, waterseker landboubelegging met langtermynwaarde.
Strategiese ligging naby Brits met maklike toegang tot hoofroetes en markte.
Property details
- Listing number T5390342
- Property type Farm
- Listing date 16 Feb 2026
- Land size 10 ha