R 5 250 000
calculate bond costs

838.6 ha Farm in Williston

838.6 ha

Williston Vleiskoperasie-Skaapvoerkrale te koop. 10km vanaf Williston op die Sutherland pad.

n Volledige Skaapvoerkraal in n baie goeie toestand.

Ingesluit by die koopprys:

1. Krat skaal wat diere klas in verskillende kategorieë

2. 2 x 35 Ton silos

3. Onderdak automatiese voerders

4. 24 x Voerkraal kampe (100 skaap/kraal)

In totaal 2400 skaap

5. 1 x Solarpomp wat water voorsien aan voerkrale

Die res van die plaas bestaan uit Karoobossie veld en gras weiding.

Die Koperasie is vir BTW geregistreer. Die trekker en voermenger op die plaas is nie ingesluit by die koop nie.

Eskom: Ja, 3 Fase

Boorgate: 5

Windpompe: 5, waarvan 3 swak is

Damme: 4 sement

Suipings: 4

Pompe: 1 x Sonpomp

Gemiddelde reënval: 180mm/jaar

Drakrag: 1/38ha GVE

Soort weiding: Karoobossies en gras

Toestand van draad: Goed

Verbeterings/Geboue:

45m x 15m stoor

2 x Klein buitegeboue (kantoor geriewe)

Property details

  • Listing number T4295343
  • Property type Farm
  • Listing date 1 Jul 2025
  • Land size 838.6 ha

Photo gallery