POA

Farm in Paarl Outlying

Agter-Paarl: Wingerd- en Saaiplaas Te Koop per Tender

Tender sluit: Donderdag 15 Oktober 2026 om 11:00

Plek: BKB Kantore, Cecilia Plein, Ceciliastraat 100, Paarl

Grootte: 349 ha

Unieke geleentheid. Dit is baie seldsaam dat eiendom in hierdie area in die mark kom.

Die plaas is gelee op die Hoogstede grondpad met uitsig op die Paarl bergreeks asook op Tafelberg.

Uiters vrugbare grond

32 ha wingerd

300 ha saaigrond

Ideaal vir gemengde boerderybedrywighede

Plaashuis benodig aansienlike opknapping

5 Arbeidershuise

Groot stoor

Skeerhok

Veekraal met dipgat

2 Werkende boorgate: Een vir huishoudelike watervoorsiening en een besproeiingsboorgat wat ongeveer 16 000 liter per uur lewer

2 Eskom-kragpunte

''n Skaars geleentheid om ''n goed gelee landbou-eiendom in een van die Wes-Kaap se mees gesogte boerderygebiede te bekom

Property details

  • Listing number T5607748
  • Property type Farm
  • Listing date 2 Sep 2026

Property features

  • Pet friendly
  • Staff quarters

Photo gallery

Video