New
On Auction

Farm in Porterville

4 1 1
On Auction

Veiling, Twee plase, Porterville Halfmanshof

Besproeiings en Saaiveeplase - 339 ha

Veiling: 23 Julie 2026 11:00

Plek: Op die perseel

Plaas 1: Gedeelte 11 van 11 158 ha groot met 42 ha waterinlysting.

18,9 Ha Tafeldruiwe kultivars Dan Ben Hannah, Red Globe, Flame seedless, Sugraone, Scarlotta, Tawny, Sugrathirty four [Adora], Sweet Sapphire en Autum Crisp.

5 Ha Sitrus kultivar Midknight

12 Ha Besproeibare lande met moederlyne

90 Ha bewerkbare saailande [Tans verhuur] Geskik vir goeie Rooibostee produksie.

Goeie infrastruktuur met 4 slaapkamer woning met gevestigde tuin, aparte woonstel, gastehuis, pakstoor, arbeidersakkomodasie ou stoor en pomphuis.

Besproeiingsdam van 50 000 kubm

Plaas 2: Plaas nommer 258 181 ha groot

Ongeveer 110 Ha weidings [tans verhuur] Geskik vir goeie rooibostee produksie.

50 Ha Saai grond [tans verhuur] Geskik vir Rooibostee produksie.

20 Ha voorheen gemyn

Groot vlei.

Uitsonderlike geleentheid om hierdie gevestige plase te bekom in n ongelooflike vrugbare deel van die Wes-Kaap.

Plase word afsonderlik verkoop

Aanbiedinge kan voor die tyd aanvaar word.

Besigtiging per afspraak.

Property details

  • Listing number T5508012
  • Property type Farm
  • Listing date 3 Jun 2026

Property features

  • Bedrooms 4
  • Bathrooms 1
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Garage parking 1
  • Flatlets
  • Pet friendly
  • Staff quarters

Photo gallery

Video