New
R 16 000 Per Month

Farm in Bloemfontein Outlying

5 4 4
Available: 01 Aug

Droomhuis vir die groter gesin

Veilige plaaslewe net 5 km vanaf Makro. Pragtige 5-slaapkamer huis met 3 volledige en-suite badkamers en 1 aparte badkamer met stort. Drie van die kamers het lugversorgers. Pragtige opgegradeerde kombuis met ''n gasstoof en aparte elektriese oond. Daar is ook ''n aparte opwas- en waskamer.

Hierdie huis het baie ingeboude kaste. Die sitkamerarea is onder ''n toegeboude lapa met ingeboude braai. Daar is ook ''n buitebraai-area. ''

n Buitestoorkamer is ''n bonus. Dubbelmotorhuis met ''n dubbelafdak vir twee ekstra voertuie.

Hierdie huis het ''n baie groot, privaat tuin wat troeteldiervriendelik is met goedkeuring van eienaar

Daar is ook ''n gemeenskaplike swembadarea met sy eie braaigeriewe. Neem asseblief kennis dat daar ook 5 ander huisehuurders op die perseel is. Elke huis is privaat en het sy eie veilige tuin.

Koopkrag en water word gelees.

Property details

  • Listing number RR4689739
  • Property type Farm
  • Listing date 2 Jun 2026

Property features

  • Bedrooms 5
  • En-suite 1
  • Bathrooms 4
  • Lounges 1
  • Garage parking 2
  • Covered parking 2
  • Pet friendly
  • Built in cupboards
  • Patio
  • Scenic view
  • Storage
  • Kitchen
  • Guest toilet
  • Built In braai
  • Aircon

Photo gallery