3 Bedroom House in Wesselsbron

3 1 2 2 972 m²

Netjiese woonhuis gele in Wesselsbron

2972 m2

Die eiendom bied die volgende:

Sitkamer met TV-area

Kombuis

3 Slaapkamers

1 Badkamer

Rondawel

Dubbele motorhuis

Groot erf met n baie mooi, gevestigde tuin

Boorgat

Erf omhein met Devils Fork heining

Onderdak buitebraai-area

Hierdie eiendom bied ruim leefareas en uitstekende buitelugfasiliteite.

Property details

  • Listing number T5423391
  • Property type House
  • Listing date 13 Mar 2026
  • Land size 2 972 m²

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 1
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Garage parking 2
  • Flatlets
  • Garden

Photo gallery