New
R 2 140 000
calculate bond costs

2 Bedroom House in Brummeria

2 2 2 147 m²

2 Bedroom Retirement House for Sale in Brummeria

Pragtige, Instapgereed Aftreehuis in Gevestigde Brummeria-Oord

Die ideale aftreehuis in ''n gevestigde en gesogte aftreeoord in Brummeria, Pretoria gereed vir jou om net in te trek en te geniet!

Volhoubaarheid:

Sonkragstelsel: 5 kVA-sonstelsel met 2 litiumbatterye vir ononderbroke kragtoevoer en aansienlike besparings op jou munisipale rekening.

Watertoevoer: 2 000 liter-watertenk gekoppel aan die huis se waterstelsel, kompleet met ''n geintegreerde waterfiltrasiestelsel.

Die Huis Bied:

2 Ruim slaapkamers

2 Badkamers

Uitsonderlik baie ingeboude kaste meer as die standaard

Ruim oopplan-sit- en eetkamer met direkte vloei na die kombuis

Veelsydige leefspasie: Die leefarea is ruim wat uitloop op die stoep.

Die afsonderlike eetkamer-area kan selfs as ''n studeer- of werkskamer benut word.

Kombuis: Volop kasruimte met voorsieningkoppeling vir ''n skottelgoedwasser of wasmasjien.

Dubbel motorhuis:

Ruim onderdakstoep heerlik vir ontspanning .

Oord-geriewe en Voordele:

24-uur toegangsbeheerde sekuriteit

Ingeslote tuinonderhoud

Swembad, gemeenskapsaal, biblioteek en haarsalon

Onafhanklike leefstylstruktuur private versorgers toegelaat wanneer nodig

Uitstekende Ligging en Nabygelee Geriewe:

Gesondheidsorg: Naby Life Wilgers Hospitaal, Netcare Pretoria-Oos Hospitaal, Faerie Glen Hospitaal, plaaslike apteke en mediese spesialiste.

Inkopies en Ontspanning: Maklike toegang tot The Grove Mall, Lynnwood Lane Sentrum, Pretoria Nasionale Botaniese Tuin, die Boeremark en CSIR Konvensiesentrum.

Toeganklikheid: Vinnige toegang tot die N1- en N4-hoofwee, wat reise om Pretoria moeiteloos maak.

Bied gemoedsrus, ''n buitengewone gemeenskap en ''n ongeewenaarde lewensgehalte.

Kontak my gerus om so gou moontlik te besigtig.

Property details

  • Listing number T5638501
  • Property type House
  • Listing date 30 Sep 2026
  • Floor size 147 m²

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 2
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Garage parking 2
  • Access gate
  • Patio
  • Security post
  • Garden

Photo gallery